Chris Fick & Associates

MUNISIPALITEITE KAN JOU NIE VERANTWOORDELIK HOU VIR OU EIENDOM-SKULD NIE

Op Maandag 7 November 2016 het die Noord Gauteng Hooggeregshof beslis dat iemand wat ‘n eiendom koop wat ‘n uitstaande munisipale skuld het – wat deur die vorige eienaar(s) aangegaan is – nie die nuwe eienaar aanspreeklik kan hou vir betaling daarvan nie. Die hof het beslis dat die praktyk van die Stad van Tswane […]

VERKOOP JY EIENDOM? MAAK NET SEKER OOR DIE BTW SITUASIE

Sommige foutjies is duurder as ander. Jy kry ‘n baie goeie aanbod op jou eiendom en sluit die transaksie. Jou gedagtes begin al dwaal na wat jy met die opbrengs gaan doen. Dan tref dit jou – met al die opgewondenheid van die hangende transaksie, het jy glad nog nie gedink aan die BTW implikasie […]

DIE RY HUISIES BY DIE SEE: VOOR EN AGTER

“Learn from the mistakes of others. You can’t live long enough to make them all yourself.” (Eleanor Roosevelt) Hierdie is weereens ‘n stryd oor die behoud van ‘n kosbare uitsig oor die see. Die aanvanklike uitleg van hierdie ontwikkeling was juis gedoen om aan elke eenheid ‘n uitsig oor die see en op Tafelberg te […]

VERHOGING IN JOU EIENDOMSBELASTING. HOE KAN JY BESWAAR MAAK?

JOU EIENDOM IS DALK ONLANGS WEER WAARDEER. “Die blote indiening van ‘n beswaar sonder enige meriete, beteken nie dat die munisipaliteit nou verplig word om in diepte redes te verskaf vir hul onderliggende besluit om die eiendom se waardasie aan te pas nie. (Vrye vertaling uit uitspraak hieronder.) Plaaslike owerhede is by magte om jou […]