Chris Fick & Associates

Op Maandag 7 November 2016 het die Noord Gauteng Hooggeregshof beslis dat iemand wat ‘n eiendom koop wat ‘n uitstaande munisipale skuld het – wat deur die vorige eienaar(s) aangegaan is – nie die nuwe eienaar aanspreeklik kan hou vir betaling daarvan nie.

Die hof het beslis dat die praktyk van die Stad van Tswane en Ekurhuleni, om nuwe eienaars aanspreeklik te hou vir die betaling van historiese skuld wat deur die vorige eienaar(s) opgehoop is, is grondwetlik ongeldig.

Lees die hofbeslissing hier.

Lees die Moneyweb artikel hier.