Chris Fick & Associates

ONS OPLEIDINGSPROGRAM

Ons 4 tot 8 weke opleidingsprogram het in Augustus 2015 begin en is daarop gerig om die werksondervinding en vaardighede van werklose jongmense wat afkomstig is uit die Kaapse “townships” in ’n formele werksomgewing te verbeter. Ons kandidate word gekies vanuit die woongebiede rondom Kaapstad, hoofsaaklik deur Mev Suzette Ndovie, ‘n onafhanklike persoon wat self […]

ONS OPLEIDINGSPROGRAM

Ons 4 tot 8 weke opleidingsprogram het in Augustus 2015 begin en is daarop gerig om die ondervinding en vaardighede te verbeter van werklose jongmense wat afkomstig is uit die Kaapse “townships”. Ons moedig hierdie jongmense aan om vaardighede te ontwikkel en administratiewe ondervinding op te doen in ’n formele werksomgewing. Ons kandidate word gekies […]

ONS OPLEIDINGSPROGRAM

Ons 4 tot 8 weke opleidingsprogram van die afgelope 10 maande is daarop gerig om die lewens te verbeter van werklose jongmense wat afkomstig is uit die Kaapse “townships”. Ons help hierdie jongmense om vaardighede te ontwikkel en administratiewe ondervinding op te doen in ’n formele werksomgewing. Ons kandidate word gekies vanuit die woongebiede rondom […]

ONS OPLEIDINGSPROGRAM

Ons 4 tot 8 weke opleidingsprogram van die afgelope 9 maande is daarop gerig om die lewens te verbeter van werklose jongmense wat afkomstig is uit die Kaapse “townships”. Ons help hierdie jongmense om vaardighede te ontwikkel en administratiewe ondervinding op te doen in ’n formele werksomgewing. Ons kandidate word gekies vanuit die woongebiede rondom […]

ONS OPLEIDINGSPROGRAM

Gedurende 2015 het ons as ‘n firma besluit om ‘n 4 tot 8 weke opleidingsprogram te begin wat daarop gerig is om die lewens te verbeter van werklose jongmense wat afkomstig is uit die Kaapse “townships”. Die doel is om hierdie jongmense te help om vaardighede te ontwikkel en administratiewe ondervinding op te doen in […]