Chris Fick & Associates

‘N STRYD TUSSEN DAWID EN GOLIAT. BEFONDSING VIR LITIGASIE.

‘n Mens sal graag wil hê dat die reg vir alle litigante toeganklik moet wees. Ongelukkig is die kostes van litigasie in die hoër howe ‘n wesentlike faktor. Dit beteken dat diegene wat hul saak in die hoër howe wil voer, diep sakke en senuwees van staal moet hê. Daar is wel iets wat toenemend […]