Chris Fick & Associates

JOU APRIL WEBWERF: HOU LOERBROER JOU DOP?

Daar is ‘n aanlyn kwessie wat jou privaatheid raak, waarvan jy kennis moet neem. Indien jy Google Maps gebruik, gaan log in by www.google.com/maps/timeline. As jy gaan kyk na jou tydlyn sal jy sien daar is rooi kolletjies wat die plekke aandui waar jy jou al in die verlede bevind het. As jy twee keer […]