Chris Fick & Associates

OORWEEG JY DIT OM IN ‘N ONTWIKKELING TE KOOP?

Die argitek Robert Stern is van mening dat wanneer jy praat oor ‘n huis wat jy wil bou, dan praat jy oor jou drome. Dit hou besliste voordele in indien jy ‘n leë erf in ‘n eiendomsontwikkeling kan koop waarop jy dan jou droomhuis kan bou. Daar is egter ook risiko’s wat jy moet bestuur. […]

EIENDOM EN TRUSTS: WEES VERSIGTIG

“Hierdie saak illustreer weereens dat mens met omsigtigheid met ‘n trust moet sake doen.” (Vry vertaalde aanhaling uit die uitspraak hieronder.) Die meeste van ons gaan slegs in saketransaksies met trusts te doene kry, waar ons eiendom koop wat aan ‘n trust behoort; of eiendom in ‘n trust koop. Dit bly egter van uiterste belang […]