Chris Fick & Associates

WERKNEMERS: MOET JY OORTREDERS AANMELD? ‘N GEWELDDADIGE STAKING ILLUSTREER DIE PUNT

“…’n werknemer moet die belange van die werkgewer in goeder trou beskerm. As die werknemer weet van optrede van ander wat die belange van die werkgewer ondermyn, is die werknemer verplig om dit ten minste aan te meld. Die werknemer kan nie net bloot stilbly terwyl die werkgewer voortdurend op onwettige wyse benadeel word nie.”  […]

OP WATTER OUDERDOM GAAN JY AFTREE?

Dit is nooit ‘n aangename proses as ‘n werkgewer stappe teen werknemers moet neem nie. Werkgewers moet redelike stappe neem om te verhoed dat ‘n afdanking outomaties onbillik bevind word. Ons howe is beskermend teenoor werknemers, veral waar daar sprake van diskriminasie is. Ouderdomsverwante diskriminasie is ‘n vorm van diskriminasie soos enige ander. ‘n Werkgewer […]