Chris Fick & Associates

BEGIN JOU ONDERNEMING IN 2017: DIE PRIVATE MAATSKAPPY

“My best entrepreneurial advice is to start” (Dave Morin, entrepreneur, belegger, HUB en mede-stigter van die sosiale netwerk, Path.) In ons vorige artikel oor die reeks “Kies die regte entiteit vir jou besigheid“ het ons gekyk na die vennootskap. Kom ons kyk nou na die private maatskappy as ondernemingsvorm. So ‘n onderneming word besit en […]

MAATSKAPPYDIREKTEURE EN PERSOONLIKE AANSPREEKLIKHEID: WEES BEDAG

Ons Maatskappywet van 2008 is sedert 2011 in werking. Die nuwe wet plaas ‘n hele lys van bykomende verantwoordelikhede en risiko’s op direkteure en  beamptes. Die gevalle waar maatskappydirekteure persoonlik aanspreeklik gehou kan word is ook in die wet uitgebrei. So vind ons artikel 218(2) aan die einde van die wet onder “Diverse aangeleenthede” wat […]