Chris Fick & Associates

‘N TRAGEDIE IN DIE SWEMBAD EN DIE SKADEVERGOEDINGSEIS VAN R62 MILJOEN

Dwight Eisenhower was van mening dat die dood van ‘n kind die grootste tragedie in die lewe was. ‘n Onlangse uitspraak in die Hoë Hof beklemtoon weereens die persoonlike tragedie en ook die regsgevolge van die versuim om kinders teen die gevare van swembaddens te beskerm. Die feite Die betrokke eiendom het ‘n swembad gehad […]

DIE RY HUISIES BY DIE SEE: VOOR EN AGTER

“Learn from the mistakes of others. You can’t live long enough to make them all yourself.” (Eleanor Roosevelt) Hierdie is weereens ‘n stryd oor die behoud van ‘n kosbare uitsig oor die see. Die aanvanklike uitleg van hierdie ontwikkeling was juis gedoen om aan elke eenheid ‘n uitsig oor die see en op Tafelberg te […]