Chris Fick & Associates

JOU TESTAMENT EN ‘N PRAKTIESE PLAN VIR JOU NAASBESTAANDES

“As die hemel val, is ons almal dood.” Afrikaanse spreekwoord. Of jy nou jonk of jonk van gees is, gesond is of grondpad geloop het, ‘n lewensmaat het of jou eie potjie krap, ‘n testament moet jy hê. Daarsonder kom jy intestaat tot sterwe. Dit beteken jy besluit nie self hoe jou boedel vererf nie. […]

ONTHOU ASSEBLIEF DAT NIKS VIR EWIG DUUR NIE

(VERAL NIE VOLMAGTE VAN JOU BEJAARDE OUERS NIE) Indien jou bejaarde ouers jou hulp benodig met die neem van hul besluite rakende hulle persoonlike welstand, geldsake, mediese behandeling en dies meer, is ‘n volmag dikwels ‘n gerieflike manier om dit te hanteer. Hou net in gedagte dat dit ‘n tydelike reëling is. Kom ons onderskei […]