WERKGEWERS: DIE VERSLAG INGEVOLGE DIE WET OP GELYKE INDIENSNEMING, DIE SPERDATUM EN DIE RISIKO VAN ‘N BOETE VAN R1, 5 MILJOEN
Aangewese werkgewers moet toesien dat hulle die voorgeskrewe verslae oor gelyke indiensneming betyds indien. Die boete vir eerste oortreders is R1,5 Miljoen of 2% van omset, watter bedrag ookal die grootste is. Die boetes vir herhalende oortreders spring sommer na R2,7 Miljoen of 10% van omset, watter bedrag ookal die grootste is. Met die uitsondering […]
WERKNEMERS: IS JOU INSKRYWINGS OP SOSIALE MEDIA PRIVAAT?
“Die reg op privaatheid, soos ander regte, is nie absoluut nie.” Ons regspraak het dit al duidelik gemaak dat beledigende of afbrekende kommentaar oor jou werkgewer of jou kollegas wat jy op sosiale media platforms plaas as wangedrag gesien kan word. Dit kan aanleiding gee tot dissiplinêre stappe teen jou en dit kan selfs tot […]