Chris Fick & Associates

WERKNEMERS: MOET JY OORTREDERS AANMELD? ‘N GEWELDDADIGE STAKING ILLUSTREER DIE PUNT

“…’n werknemer moet die belange van die werkgewer in goeder trou beskerm. As die werknemer weet van optrede van ander wat die belange van die werkgewer ondermyn, is die werknemer verplig om dit ten minste aan te meld. Die werknemer kan nie net bloot stilbly terwyl die werkgewer voortdurend op onwettige wyse benadeel word nie.”  […]