WERKGEWERS: DIE VERSLAG INGEVOLGE DIE WET OP GELYKE INDIENSNEMING, DIE SPERDATUM EN DIE RISIKO VAN ‘N BOETE VAN R1, 5 MILJOEN
Aangewese werkgewers moet toesien dat hulle die voorgeskrewe verslae oor gelyke indiensneming betyds indien. Die boete vir eerste oortreders is R1,5 Miljoen of 2% van omset, watter bedrag ookal die grootste is. Die boetes vir herhalende oortreders spring sommer na R2,7 Miljoen of 10% van omset, watter bedrag ookal die grootste is. Met die uitsondering […]