Chris Fick & Associates

KOOPOOREENKOMSTE – ‘N WYSIGING KAN JOU TRANSAKSIE KELDER!

“Ons het dan daarop hand geskud?” As ‘n algemene reël is ‘n mondelinge ooreenkoms bindend. Die bekendste uitsondering op hierdie reël is die verkoop van grond of eiendom. Sulke ooreenkomste moet op skrif wees en dit moet ook deur beide partye geteken wees om geldig te wees. Die rede hiervoor is dat moontlike dispute en […]