SKULDBESLAGBEVELE: ‘N PRAKTIESE GIDS OOR DIE NUWE REËLS VIR WERKGEWERS, UITLENERS EN SKULDENAARS
“…die wetgewing oor die toestaan van skuldbeslagbevele is deur kredietverleners misbruik. Dit het aanleiding gegee tot geweldige druk en laste op die persone teen wie hierdie bevele toegestaan word.” (Vertaalde aanhaling uit die hofsaak wat hierin behandel word.) Die Grondwetlike Hof het onlangs uitspraak gegee in die saak wat oor skuldbeslagbevele handel. Hier is ‘n […]