Chris Fick & Associates

ONTHOU ASSEBLIEF DAT NIKS VIR EWIG DUUR NIE

(VERAL NIE VOLMAGTE VAN JOU BEJAARDE OUERS NIE) Indien jou bejaarde ouers jou hulp benodig met die neem van hul besluite rakende hulle persoonlike welstand, geldsake, mediese behandeling en dies meer, is ‘n volmag dikwels ‘n gerieflike manier om dit te hanteer. Hou net in gedagte dat dit ‘n tydelike reëling is. Kom ons onderskei […]