Chris Fick & Associates

ONTMOET MIKOVHE MAPHIRI ONS NUWE KANDIDAAT PROKUREUR

Mikovhe Maphiri is ons nuwe Kandidaat Prokureur. Sy het haar LL.B. verwerf aan die Universiteit van Limpopo en ‘n LL.M aan die Universiteit van Kaapstad. Op 23 is sy die jongste PH.D. kandidaat in Handelsreg aan die Universiteit van Kaapstad se 2016 groep. Mikovhe is gebore in Thohoyandou, Venda in die Limpopo Provinsie. Sy woon […]