Chris Fick & Associates

Mikovhe_smallMikovhe Maphiri is ons nuwe Kandidaat Prokureur. Sy het haar LL.B. verwerf aan die Universiteit van Limpopo en ‘n LL.M aan die Universiteit van Kaapstad. Op 23 is sy die jongste PH.D. kandidaat in Handelsreg aan die Universiteit van Kaapstad se 2016 groep.

Mikovhe is gebore in Thohoyandou, Venda in die Limpopo Provinsie. Sy woon tans in Rondebosch, Kaapstad, nadat sy Kaap toe getrek het nadat die invloedryke Harry Crossley Stigting in 2015 ‘n navorsingsbeurs aan haar toegeken het om ‘n Meestersgraad in Handelsreg aan die Universiteit van Kaapstad te doen. Mikovhe is ‘n passievolle akademikus wat graag boeke oor Maatskappye- en Handelsreg lees.  In haar vrye tyd geniet sy om te stap en Zumba te doen.

E: mikovhe@chrisfick.co.za | T: 021 424 3933 uitbr. 33 | S: 0728224120