Chris Fick & Associates

ONDERHOUD NA ‘N EGSKEIDING: KAN JY UITKONTRAKTEER?

“The concept of chivalry is beyond his comprehension and lies dead and buried in his mind, if it ever existed.” (Kritiese opmerking oor die deurlopende gedrag van die man in die regter se uitspraak hieronder.) Dit staan mense in die algemeen vry om wettige ooreenkomste met mekaar te sluit en ons regstelsel sal dit eerbiedig […]