Chris Fick & Associates

“PLOT EN PLAN”: DIE VREEMDE GEVAL VAN DIE ONGETEKENDE KOOPOOREENKOMS

Jy koop ‘n erf in ‘n residensiële ontwikkeling. Ingevolge die ooreenkoms onderneem die ontwikkelaar om vir jou ‘n huis met vasgestelde spesifikasies en planne te bou. Jy betaal die ontwikkelaar ten volle vir die erf en dit word in jou naam oorgedra. Tot op hierdie punt verloop alles soos wat dit moet. Daarna het jy […]