Chris Fick & Associates

ALLE GEMEENSKAPSKEMAS: NUWE REËLS EN ‘N NUWE OMBUD

Nota: Soos met die vorige artikel is hierdie ook noodwendig slegs ‘n kort oorsig. Met die nuwe wetgewing is daar ingewikkelde bepalings en vereistes en indien jy ‘n trustee of bestuursagent is, moet jy jouself deeglik daarvan vergewis. Kontak ons gerus indien u enige hulp hiermee benodig. Die “Community Schemes Ombud Service Act” (die Ombudswet) […]