Chris Fick & Associates

PIRAMIDESKEMAS: SELFS DIE EERSTES MOET OPDOK

“As dit te goed klink om waar te wees, is dit waarskynlik die geval.” Piramideskemas weereens in die nuus. Ons hoor dikwels van ‘n nuwe groep mense wat vir nog ‘n piramideskema geval het. Dit is nie net desperate pensioenarisse of lae-loontrekkers wat om die bos gelei word nie. Selfs ervare sakemense en kundige beleggers […]