Chris Fick & Associates

KAN EK MY HUUREIENDOM MET NUWE SLOT EN GRENDEL BESKERM?

“I’ll answer him by law” (Shakespeare) Dit kan enige eienaar tot raserny dryf. ‘n Huurder wat nie sy maandelikse huur betaal nie of wat voortdurend die ooreengekome bepalings van die huurkontrak verbreek. Die versoeking is dan sterk om die grootste slot wat jy in die hande kan kry, op jou perseel se voordeur en sommer […]