Chris Fick & Associates

DEELTITELSKEMAS: NUWE VEREISTES VIR ‘N RESERWEFONDS EN ANDER BEPALINGS

Nota: Hierdie is slegs ‘n kort oorsig. Met die nuwe wetgewing is daar ingewikkelde bepalings en vereistes en indien jy ‘n trustee of bestuursagent is, moet jy jouself deeglik daarvan vergewis. Kontak ons gerus indien u enige hulp hiermee benodig. Die wette waarna verwys word is slegs in Engels uitgebring. Ons praat voortaan van die […]