STAPPE OM TE MEDIEER
Mediasie word toenemend gebruik om geskille by te lê, maar vir baie mense is die mediasieproses steeds nuut en onbekend. Gereelde vrae in hierdie verband is: Hoe begin ek om te medieer? Watter stappe moet ek neem? Hoe werk mediasie? Begin van die proses: Afhangende van die aard en omvang van ‘n probleem of geskil, […]