Chris Fick & Associates

BEGIN JY MET JOU EIE BESIGHEID? VENNOOTSKAP AS OPSIE

 “Alone we can do so little; together we can do so much” (Helen Keller) In ons vorige artikel in die reeks, “Begin jy met jou eie besigheid?” het ons gekyk na Alleeneienaarskap. Kom ons kyk nou na ‘n vennootskap waar ‘n groep eienaars die alleeneienaar of alleenhandelaar vervang. Wat behels ‘n vennootskap? Ons praat maklik oor […]