Chris Fick & Associates

KOPIEREG IN DIE MODERNE OMGEWING : RIGLYNE VIR AANLYN PUBLIKASIES

“As jy kopiereg steel word dit dan kopieverkeerd?” (Anoniem) Die Hoë Hof het onlangs uitspraak gelewer in die dispuut tussen Moneyweb en Fin24. Die hof bevind dat Fin24 met ‘n enkele artikel wel op Moneyweb se kopiereg inbreuk gemaak het. Die hof bevind egter teen Moneyweb in die ses ander artikels onder oorweging. Die hof […]