Chris Fick & Associates

MC COETZER: DIE SUID-AFRIKAANSE VISVANG-SPAN WORD AF GERIG

In September het MC Coetzer homself weggeskeur van sy litigasie- en mediasiepraktyk, om vir 2½ weke in Vail, Colorado, VSA,  die Suid-Afrikaanse visvang-span by die wêreldkampioenskappe af te rig.  Met die gesoek na vis in die riviere, afgewissel met die proe van die plaaslike kos en maak van nuwe vriende, het hulle ‘n top tien […]