Chris Fick & Associates

OM BORG TE STAAN: DIE ANGEL

“Sy wou net nie aanspreeklik wees as hy nie sy finansiële verpligtinge nakom nie. Dit bly ongelukkig ‘n algemene verwyt van diegene wat borg staan vir ‘n skuldenaar wat versuim om sy finansiële verpligtinge na te kom.” (Uit die uitspraak hieronder, vry vertaal) In die begin … is jy heeltemal rustig. Die bank wil nie […]