Chris Fick & Associates

MEDIASIE IN LITIGASIE

Mediasie in die vorm van gefasiliteerde skikkingsonderhandelinge, wanneer geskilspartye reeds in litigasie betrokke is, is nie mediasie in die ware sin van die woord nie. Mediasie is toekomsgerig met ‘n fokus op die skep van bykomende waarde vir die partye wat betrokke is by die dispuut, terwyl “saakbestuur” primêr op regte gebaseer is en gerig […]