‘N BITTER PIL! ‘N EIENAAR KAN AS ‘N ONWETTIGE BESETTER UIT SY EIE HUIS GESIT WORD
Al is jy die geregistreerde eienaar van ‘n huis, kan jy steeds as ‘n “onwettige besetter” uit die huis gesit word. Ons is almal vertroud met die mees algemene geval waar ‘n eienaar vrywilliglik besit aan ‘n ander persoon afstaan; dit is waar die woning uitverhuur word. ‘n Meer ingewikkelde geval is waar die eienaar […]